Nuwe generasie leerplatform vir leerders

Geniet hoë kwaliteit videolesse, assesserings en ondersteunende lesmateriaal in alle vakke vanaf Graad R tot Graad 7

Kenmerke van ons aanlyn stelsel

Waarom ons kies?

Bly op datum met skoolwerk tydens die Covid-19-krisis. Registreer vandag vir tuisonderwys en voltooi jou graad deur GHS Akademie. Indien jy jou kind wil registreer vir ekstra hulp, gaan na ons aanlyn ekstra lesse wat beskikbaar is vir leerders vanaf Graad 4 tot 7. 

Voltooi Laerskool van Graad R tot Graad 7

Ons aanlyn stelsel laat jou toe om om jou Graad te voltooi en om na die volgende Graad te beforder.

Leer aanlyn op jou eie pas

Ons aanlyn leerplatform is gebou om die leerder te motiveer en aan te moedig om te presteer.

Motiveerende Sertifisering

Sertifikate kan toegeken word op grond van die vasvraprestasie of aan die einde van 'n eksamen.

Ervaring

Ons berei die kinders goed voor vir wat in die toekoms vir hulle wag. Met n mengsel van ervaring, tegnologie en jeug wat ingesluit word.

Onderwys

Professionele en opgeleide onderwysers bied daaglikse lesse aan wat vooraf opgeneem word  om die werk te behandel. 

Vorderingsverslag

Leerders ontvang hulle kwartaalikse raporte wat op hulle paneelbord gestoor word en daarna uitgedruk kan word.

Studeer op jou eie tempo
Aanlynskool vir alle leerders. Gebruik ons bekostigbare, onderwysplatform om tuis te leer. Ons aanlyn leerplatform gee leerders die geleentheid om self in beheer te wees en self verantwoordelik te raak.

Ekstra Lesse

Ons ekstra lesse en stelsel is uniek, nie net omdat dit rekenaargebaseerde lesse is nie maar ontvang ekstra klasse in die gemak van jou huis of aanlyn vir Graad 4 tot Graad 7.

error: Content is protected !!
Open chat
Hoe skryf ek in?

Stap 1 Klik op Ïnskrywing” en voltooi die persoonlike inligting en kies “Stuur”. Dit beteken dat jou aansoek ingedien is. Tydens hierdie fase word jou dokumente nagegaan.

Stap 2 Klik op “Teken Aan” en dan op “Registreer”. Hierdie proses vind slegs een keer plaas. Elke leerling moet sy eie epos adres gebruik en jy kan nie dieselfde epos 2 keer gebruik op ons stelsel nie.

Stap 3 “Teken Aan”.

Stap 4 Leerlinge sal binne 24 uur aktief wees op die aanlyn stelsel.

Hoe kan ons verder help?